The following text field will produce suggestions that follow it as you type.

Loading Inventory...

Barnes and Noble

Spoke van die Verlede

Current price: $10.99
Spoke van die Verlede
Spoke van die Verlede

Barnes and Noble

Spoke van die Verlede

Current price: $10.99
Loading Inventory...

Size: OS

Visit retailer's website
*Product Information may vary - to confirm product availability, pricing, and additional information please contact Barnes and Noble
Na 'n lang loopbaan in die onderwys, neem Piet Malherbe se lewe 'n onverwagse wending. Omstandighede dwing hom om ontslag te neem en sy eie onderneming te begin. Hy word die stigter en organiseerder van die
CUPS-gemeenskapsprojek, waar talle straatlopers daagliks van die nodige lewensmiddele en kos voorsien word. Een van hierdie straatlopers is Jan Flenters. Deur 'n besondere samevloei van omstandighede raak
Piet Malherbe en Jan Flenters se lewens met mekaar verweef. Piet bly aanhou om Jan se lewe positief te beïnvloed, selfs wanneer dit lyk asof
Jan al sy pogings in die gesig teruggooi. Sy volharding en passie is merkwaardig. Aan die een kant mag sy passie 'n kompensasie wees vir die leemtes wat hy in sy eie familieverhoudings ervaar, terwyl dit aan die ander kant dalk opgekropte skuldgevoelens uit die verlede is wat aan hom knaag. Wanneer hy uiteindelik die band met Jan verbreek, begin sy eie innerlike genesingsproses. Dit is die begin van sy persoonlike verhaal van genesing, waarin hy die seer en pyn wat hy jare lank met hom saamgedra het, oorkom. Piet Malherbe se verhaal is 'n universele verhaal van struikelinge en oorwinning, van hoogtepunte en laagtepunte. Dit is 'n verhaal waarmee baie van ons kan identifiseer, want dit is ook ons eie verhaal.

More About Barnes and Noble at MarketFair Shoppes

Barnes & Noble does business -- big business -- by the book. As the #1 bookseller in the US, it operates about 720 Barnes & Noble superstores (selling books, music, movies, and gifts) throughout all 50 US states and Washington, DC. The stores are typically 10,000 to 60,000 sq. ft. and stock between 60,000 and 200,000 book titles. Many of its locations contain Starbucks cafes, as well as music departments that carry more than 30,000 titles.

Powered by Adeptmind